Mazda CX-5

Mazda CX-5

Mazda CX-5 Maxx AWD (Australië)
Oorsig
Vervaardiger Mazda
Produksie Oktober 2012–tans
Modeljare 2013–tans
Montering Ujina-aanleg No.2, Hiroshima, Japan[1][2][3]
Kedah, Maleisië[4]
Vladivostok, Rusland[5]
Nanjing, China[6]
Ontwerper Masashi Nakayama (2009)[7]
Bakwerk en onderstel
Klas Kompakte oorkruis SNV
Bakstyl 5-deur SNV
Uitleg Voorenjin voorwieldryf of
Voorenjin vierwieldryf
Platform MAZDA SKYACTIV platform
Spesifikasies
Enjin(s) 2.0 L SKYACTIV-G (PE-VPS) I4-enjin
2.5 L SKYACTIV-G (PY-VPS) I4-enjin
2.2 L SKYACTIV-D (SH-VPTS) I4-enjin
Ratkas 6-gang handratkas
6-gang outomaties
Lengte 4540 mm
Breedte 1840 mm
Hoogte 1670 mm
Massa 1455 – 1555 kg[8]
Asafstand 2700 mm[8]
Plek in geskiedenis
Voorganger Mazda Tribute
Mazda CX-7
Variante Ford EcoSport

Die Mazda CX-5 [9] is 'n kompakte oorkruis SNV wat deur Mazda vervaardig word sedert 2012 vir die 2013-modeljaar. Dit is Mazda se eerste motor wat die nuwe KODO – Soul of Motion ontwerptaal benut,[10] wat die eerste keer in die Shinari konsepvoertuig getoon is in Mei 2011.[11] Dit deel 'n platform met die Mazda3 en Mazda6.[12] Dit is ook die eerste voertuig met die maatskappy se volle Skyactiv-Tegnologie suite, met 'n stewige, liggewigplatform, gekombineer met 'n nuwe reeks van doeltreffende enjins met verminderde uitlaatbesoedeling en verbeterde brandstofverbruik. Die Skyactiv enjin- en transmissietegnologie is aanvanklik in die 2012 Mazda3 kompakte sedan en luikrug vrygestel.[13]

  1. "Mazda CX-5 Production Line 2011". Mazda Group Video (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Augustus 2017. Besoek op 29 Februarie 2012.
  2. "Mazda Group – Production Sites in Japan". mazda.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Augustus 2013. Besoek op 29 Februarie 2012.
  3. "2013 Mazda CX-5: production with SKYACTIV diesel engine begins". auto123.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 27 Januarie 2012.
  4. "Yahoo". Yahoo.[dooie skakel]
  5. "Mazda Joined Ranks of Cars Assembled in Russia" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Julie 2017.
  6. "Both Mazda CX-5 and CX-7 Will Be Built in China".
  7. http://www.carbodydesign.com/media/2012/02/Mazda-CX-5-Design-Sketch-02.jpg
  8. 8,0 8,1 "Mazda to Launch All-New Mazda CX-5 Crossover SUV". mazda.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Januarie 2015. Besoek op 29 Februarie 2012.
  9. "CX-5" (in Engels). MAZDA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Desember 2015. Besoek op 6 November 2011.
  10. MAZDA: Mazda Design, 2011
  11. Paris Preview: Mazda debuts new Kodo design language with Shinari Concept, 2010
  12. Vijayenthiran, Viknesh (15 Desember 2011). "Mazda CX-5 Platform To Spawn Next-Gen Mazda6 And Mazda3". MotorAuthority (in Engels). High Gear Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 13 Januarie 2014.
  13. "Skyactiv Technology". MAZDA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Maart 2014. Besoek op 5 September 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search